2. 15 jarige kind gesoek, Ermelo, Mpumalanga ‘n 15 jarige kind het die oggend sy huis verlaat op sy bergfiets, met n nota aan sy ouers. Sy ouers het dit rapporteer. NCA MP Reaksie lede was in direk kontak met die vader, wat moontlike liggings gestuur het en was dankbaar dat NCA lede hom kon bystaan. Die ouers was later in kontak met die kind en het aan ons die laasgesiende ligging gestuur. Die seun is opgespoor om 14:45. Die ouers was saam met die NCA lede op die toneel toe die kind gevind is. NCA het op toneel gebly tot die kind saam met sy ouers na hul huis vertrek het. BAIE DANKIE NCA MP Ermelo Reaksie lede betrokke

04 Mei 2022
13:42

‘n 15 jarige kind het die oggend sy huis verlaat op sy bergfiets, met n nota aan sy ouers. Sy ouers het dit rapporteer. NCA MP Reaksie lede was in direk kontak met die vader, wat moontlike liggings gestuur het en was dankbaar dat NCA lede hom kon bystaan. Die ouers was later in kontak met die kind en het aan ons die laasgesiende ligging gestuur. Die seun is opgespoor om 14:45. Die ouers was saam met die NCA lede op die toneel toe die kind gevind is. NCA het op toneel gebly tot die kind saam met sy ouers na hul huis vertrek het.

BAIE DANKIE

NCA MP Ermelo Reaksie lede betrokke

Scroll to Top