06/12/2021
13:30
NCA NW Reaksie lid is gekontak om bystand te bied by ‘n Besigheid waar Stakers dreig om hekke oop te breek. Op toneel het die NCA NW Reaksie lid met die Stakers sowel as die Bestuurder van die Besigheid onderhandel en die saak is opgelos en ontlont. SAPD het op toneel gearriveer en NCA NW Reaksie het die saak oorgegee aan hulle. Later die middag is bevestig dat alles verder vreedsaam verloop het.
BAIE DANKIE
NCA NW Reaksie
SAPD