02/03/2022
07:11

‘n Poging tot inbraak is aangemeld en NCA Volksrust Reaksie lid het dadelik gereageer. ‘n Dame is aangekeer in die erf van ‘n inwoner. Die gemeenskap was opstandig teenoor die betreder. NCA Volksrust Reaksie het tussen party getree tot SAPD opgedaag het en haar inhegtenis geneem het.

BAIE DANKIE

NCA Volksrust Reaksie
SAPD en almal wat bystand gelewer het