GP Reaksie NCA
09/01/2023
19:54

Reflex Security vra hulp en bystand met ‘n kaping saak.

Die voertuig is gesien op N12 rigting Fochville vanaf Potchefstroom na Johannesburg.
Randfontein was die vinnigste roete om op N12 te kon kom.

Voertuig is opgespoor op N12. Die voertuig afgetrek met 4 verdagtes is.

Bestuurder het meegedeel hulle is oppad Limpopo toe.

Eienaar van die voertuig is in kennis gestel, hy sal die saak verder hanteer.

Saam maak ons n verskil, dankie vir almal se vinnige reaksie.