GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.

09 November 2023
19:45

Buitelandse immigrante het versuim om huurgeld te betaal en dreig die huis eienaar dat sy aangerand sal word.

SAPD sowel as Metro Polisie is gekontak.
Gemeenskap buurtwag op toneel.
NCA lede teenwoordig.

SAPD verduidelik die kontak en beveel die huurder om onmiddelik die perseel te verlaat.

Metro Polisie verduidelik dat hul besittings nie geduld sal word wat die hele Straat volstaan nie.

21:31 NCA onttrek vanaf die toneel.

OPVOLG
10 November 2023

terug op toneel is PW12 sowel as Metro Polisie weer op dieselfde toneel.

Die immigrant begin fotos neem van alle voertuie en mense op toneel.

Hul besitting word op n bakkie gelaai om te verwyder.

Onttrek vanaf die toneel.