NCA GP REAKSIE
DAT: 05/04/2022
18:00

‘n Boodskap is ontvang van ‘n dame wat vrees vir haar lewe, waar sy gedreig was met moord.  NCA GP Reaksie lede het dadelik tot aksie oorgegaan en die dame uit die gevaarlike plek gaan haal in Cosmo City en haar na ‘n veilige bestemming geneem.

BAIE DANKIE

NCA GP Reaksie lede betrokke