KZN Reaksie NCA
Marina Beach
26/08/2022
19:35

Vanaf vanoggend 03:00 gesukkel met ‘n dwelmverslaafde wat probeer ontsnap het, tans in Rehabilitasie Sentrum ingeteken vir behandeling

Baie dankie vir almal betrokke