KZN Reaksie NCA
03/04/2023

Verslag van groot storm in Empangeni.

Empangeni het soos gewoonlik die ergste deurgeloop met ‘n storm.

100de bome het omgeval en dakke gedeeltelik afgewaai.
Een of twee dakke het totaal afgewaai.

Heuweland Skool het groot skade.
Sanlam Sentrum het n deel van die dak inmekaar geval.
Baie winkels het skade gekry, precast mure het omgewaai party het omgespoel van al die reen.
“Driveways” het weggespoel.

Vordering is reeds gemaak veral deur NCA lid (paar lewens gered) en mense wat baie aktief was.

Saam maak ons ‘n verskil.

Baie dankie aan almal betrokke.