2. Gewapende roof West Village, Gauteng

GP Reaksie NCA
27/11/2022

2. Gewapende roof West Village, Gauteng

Bystand verlang by ‘n gewapende roof in West Village.

Die dame van die woonhuis het bevestig dat die 4 jong manne met wapens opgedaag het en die voordeur afgeskop het asook alle huurgeld gesteel.

SAPD arriveer op toneel en die 4 jong manne het voorgegee dat hulle geroof is. SAPD het deur die toneel beweeg en na verdere ondersoek is vasgestel dat die 4 jong manne positief geidentifiseer is as die verdagtes.

Positiewe arrestasies is gemaak.

Baie dankie aan almal betrokke.

Scroll to Top