06/01/2020
09:24 word inligting ontvang van ‘n bevestigde gewapende transito roof te Randfontein op die R28 verby Mohlankeng. Met aankoms op die toneel, word distansie gehou en gemonitor terwyl gepoog word om moontlike leidrade op te volg. SAPD Randfontein word inkennis gestel, waarna hulle voertuie ontbied het sowel as ander Nooddienste. Ingevorde inligting word deurgegee aan SAPD. Een verdagte is noodlottig gewond op toneel, nadat plofstof afgegaan het, wat hy aan hom gehad het.
BAIE DANKIE
Sean du Plooy NCA GP Reaksie,Randfontein
SAPD