NCA GP Reaksie
Pretoria Moot
Op 5 Desember 2021 het ‘n NCA GP Reaksie lid in Riviera area Pretoria Moot patrollie gery. Ongeveer 15:00 het ‘n Gemeenskapslid my gestop en meegedeel van ‘n onbekende man wat oor die heinings spring. Sy klere beskrywing en ander uitstaande kenmerke is aan my deurgegee en met behulp van ander Sekuriteits Maatskapye het ons die verdagte na ‘n lang jaagtog deur verskeie mense se erwe vasgetrek.
Dankie vir almal betrokke se hulp.