22/10/2022
22:25

‘n NCA Reaksie lid was buite hul woning toe hulle ‘n brand gewaar. Ondersoek is ingestel en bevind dat ‘n huis brand. Reaksie lid het ingeroep op Zello. Brandweer is ontbied via CSS. Die nodige dienste was op toneel.

BAIE DANKIE

NCA NW Reaksie
CSS
Action Force
ER 24
SAP
CPI
IMR Ambulans dienste