GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
03 Desember 2023
09:03
‘n Jong man het ‘n erge snywond aan sy linker skouer naby sy nek. Via
Namola word ‘n Ambulans ontbied, ref nr 10887.
A 0932 op toneel.
Pasient P3 na Kalafong Hospitaal.
10:06 Onttrek vanaf toneel.
Mas 38/12/2023.
Aanranding met die doel om ernstig te beseer.