NCA Reaksie KZN
Op die 8ste Oktober het Reaksie lede van Suidkus KZN informasie ontvang van moontlike kabel diefstal.
Lid is uit na toneel waar verdagte betrap is in besit van kabels wat hy reeds besig was om die plastiek af te probeer brand.
Verdagte is in hegtenis geneem en aan SAP oorhandig.