GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
02 September 2023
10:50
‘n Vrou wat benoud skree in ‘n bos by Elandspoort word aangemeld.
Ongeveer so 200 meter van die pad af in die bos vind ons 5 vrouens besig met ‘n Afrika ritueel.
Niemand is beseer of in nood nie.
11:05 onttrek vanaf die toneel.