05/09/2021
09:03
Hulp word gevra nadat verdagtes met Sakke skrootmetaal loop. SAPD Volksrust word ontbied. NCA Volksrust Reaksie lid observeer die situasie. Daar word besluit om af te staan op die saak.
BAIE DANKIE
NCA Volksrust Reaksie MP
SAPD Volksrust