GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
01 Oktober 2023
09:15
Met ons aankoms vind ons as volg:
1 x man wat teen die pad lê te Transoranje voor die Daspoort tonnel.
Daar is geen reaksie maar dis duidelik die persoon haal steeds asem, na bewering is die persoon al van voor 06:00 sigbaar op die toneel maar inwoners het aangeneem hy is net onder die invloed van alkohol.
09:20 kontak Ambulans per Namola met verwysings nr 10851.
09:41 Gauteng Ambulans A0998 op toneel, volgens Ambulans personeel wil dit voorkom of die persoon deur n voertuig gestamp is.
Patient P1 na Pretoria Wes Hospitaal.
09:50 onttrek vanaf die toneel.