10/11/2021
22:06
‘n NCA GP Reaksie lid het tydens patrollie afgekom op ‘n ongeluk toneel waar ‘n 10 ton vragmotor beheer verloor het en teen ‘n boom vasgery het. Die bestuurder was nie beseer nie, maar die passasier het wel ligte beserings opgedoen. Die nodige dienste is ontbied en hulp is verleen.
BAIE DANKIE
NCA GP Reaksie
Nooddienste
Midvaal Peace Officer
ER24
Midvaal Brandweer
SAPD Kliprivier