KZN Reaksie NCA
Suidkus
17/09/2023
16:20
Oproep ontvang van Marina Beach.
Reaksie beweeg in die rigting waar die see die mense ingetrek het.
Ons beweeg na alle strande in Margate, Margate Pier, Uvongo, St Michaels, alle strande by Suidkus af, Manaba.
Publiek en Life Guards is gewaarsku om uit die see te kom, voertuie is weggevat in alle areas.
Wimpy Margate Beach is toegemaak, gelukkig het die waters net tot by die vensters gekom.
Reaksie lede was op 24 uur bystand gewees en regdeur die nag gewerk.