NCA NW Reaksie
Maandag 24/7/23
17:45
‘n NCA NW Reaksie lid van Rustenburg het vir bystand gevra vir ń trok wat ontklaar geraak het buite Ventersdorp op die R30 & N14 kruising. Daar het blykbaar reeds ‘n verdagte skare begin saamdrom.
NCA Reaksie lede en Sekuriteits Maatskapye het reageer om bystand te bied en die trok sowel as die drywers veilig te hou.
ń Werktuigkundige het die trok herstel. Nadat die trok die toneel veilig verlaat het, het almal terugvoer gegee dat hulle ook die toneel gaan verlaat en terugkeer na hul bestemmings.
Baie dankie vir almal se vinnige reaksie en bystand.