FS Reaksie NCA
Kroonstad
Gesteelde voertuig gevind
Op Saterdag 18 Nov’23 omstreeks 16h20 is ‘n Hyundai H100 bakkie wat plaaslik gesteel is, se uitkyk op plaaslike buurtwag groepe gedeel.
Vrystaat NCA reaksie lede in Kroonstad te same met Buurtwag patrolleerders het die voertuig opgemerk op die R76 Viljoenskroonpad.
Die voertuig is positief uitgeken en is na ‘n jaagtog tot in Snake Park teruggevind.
2 Verdagtes het te voet gevlug.
‘n Saak is geopen by die plaaslike SAP kantore
Baie dankie almal betrokke.