KZN Reaksie NCA
Suidkus
13/11/2022

Onreëlmatige gedrag van dame

NCA KZN Reaksie lid van Suidkus word genader vir bystand by ‘n winkel waar ‘n dame wat onder die invoeld is van alkohol of dwelms is, wangedrag toon deur goed om te gooi. Sy het na bewering ook mense se voertuie geskop.
Maser Sekuriteit word gekontak vir bystand.
Intussen is die dame onder beheer gekry.
Maser Sekuriteit neem dame in hegtenis en sy word oorhandig aan SAP.

Baie dankie

NCA KZN Reaksie
Maser Sekuriteit
SAP