6/02/2021
Om 21:30 het ons op ‘n ongeluks toneel af gekom. ‘n Motor en bakkie wat is mekaar vasgery het. Die toneel is ondersoek en die beseerdes is na die hospitaal geneem deur die nodige dienste.
BAIE DANKIE
Corlia Janse van Vuuren NCA GP Reaksie, Afriforumen CPF
Chris Janse van Vuuren NCA GP Reaksie, Afriforum en CPF
Fochville Verkeer
Fochville Brandweer
Fochville SAPD
ER24
Gladiator Ambulans dienste
GPG Ambulans Dienste en
Droogte’s Insleep Dienste