KZN Reaksie NCA
Suidkus geval.
20:35
27/08/2023

Omstreeks 17:50 het verskeie nood dienste n oproep gekry van n ongeluk te N2 Murchison.

Nood dienste het gereageer en binne 15min het eerste noodvoertuig op toneel opgedaag.

‘n Taxi en n Audi wat betrokke was.

Die taxi het omgekeer en op die kant geland.

Toe mediese personeel opdaag was daar gepoog om pasiënte te kry uit die taxi uit.

Daar was 10 pasiënte in die Taxi en 2 in die Audi.

Alle pasiënte is op toneel behandel en na ‘n naby geleë hospitaal geneem.

Reaksie lid het gehelp met toneel sowel as pasiënt behandeling.

Reaksie lid wil alle dienste op toneel bedank vir hulle flink en professionele diens.

-Brandweer
– KwaZulu Privaat Ambulans
– MI7 Ambulans
– MedEvac Ambulans
– EMRS
– Polisie
– NCA