KZN Reaksie NCA
Suidkus
10/12/2022
00:50
‘n Ongeluk is aangemelt op die R61 ongeveer 1km van Ramsgate Offramp af.
Ongeluk het plaasgevind in die Noordelike rigting.
Volgens berigte het ‘n insleep-trok ‘n voertuig wat onklaar geraak het probeer sleep.
Albei voertuie was in ‘n stilstaande posisie toe ‘n kar met 3 insittendes beheer verloor het op hoë spoed en ‘n kop aan kop botsing veroorsaak het met die stilstaande voertuie.
Daar was 4 pasiënte vervoer deur 3 verskille hospitale toe en ongelukkig het 3 mense hulle lewens verloor in die ongeluk.
Baie dankie
Wolf Security
Maser Security
KwaZulu Privaat Ambulans dienste
MI7 Ambulans dienste Netcare,
sowel as Brandweer en SAPS bedank vir hulle vinnige reaksie na die toneel toe.
Baie dankie aan sommige publiek wat inisiatief geneem het om te help met verkeersvloei.