2. Onwettige jag met honde, Dupperspos/Coligny, NW

 

24/10/2021
11:36

‘n Boer in die omgewing vra hulp nadat onwettige honde jagters tussen Dupperspos en Coligny beweeg. Die verdagtes het reeds in Coligny in beweeg en het saam na die SAPD stasie gegaan. Ses verdagtes is elk ‘n boete opgelê.

BAIE DANKIE

NCA Coligny Reaksie NW
SAPD Coligny

Scroll to Top