GP Reaksie NCA

01/08/2023

‘n Verdagte het die diefwering gebreek om in die huis te kom. Die vrou in die huis het geskree. Bystand is gevra. Op toneel het die slagoffer meegedeel dat die verdagte gevlug het in Heerengracht Str af.

Op toneel:
National Crime Assist
CRS Security
Help24 Secure
EC Security
ADT Security