2. Positiewe dwelm arrestasie, Centurion, Gauteng

12 Maart 2021
23:13

Delta Victor 1 en Whiskey Victor, NCA GP Reaksie, het patrollie gery in die Wierdapark area in Centurion.
By die Wierdapark Winkelsentrum is binne gegaan en ‘n man het hulle genader om te hoor of hulle belangstel in dagga. Prys is ooreengekom. Ons het aan hom gesê dat ons die geld gaan trek. Het SAPD gekontak vir bystand. Tin Tin van NCA GP Reaksie Centurion het saam met SAPD en ons inbeweeg en ‘n positiewe arrestasie is gemaak. 159g dagga is aan die persoon gevind.

BAIE DANKIE

NCA GP REAKSIE lede
SAPD

Scroll to Top