2. Protes Aksie, Kliprivier Randvaal, Gauteng

Gauteng Reaksie NCA

Datum: 06/10/2021
Plek: Kliprivier Randvaal.
Saak: Protes Aksie

Ongeveer 07:00 uur het die protes lede van NUMSA bymekaar gekom by die ingang van Revive Electrocil Transformer en alle mense geblok tot ingang en uitgang van die Perseel.  FEER Security Suvses saam met Pops van die SAPD was ontplooi na die toneel om al die werkers en kantoor werkers veilig uit die Perseel te kan kry, tans was niemand beseer of enige vandalisme aangerig aan die Perseel of enige foute nie.

Baie dankie aan almal betrokke
NCA: Romeo 7
SECURITY: FEER SECURITY SUVSES.
SAPD: POPS RHIET UNIT

Scroll to Top