GP Reaksie NCA
PTA Wes

14 April 2023 omstreeks 09:43 ontvang oproep ivm bakleiery.

09:49 staanaf te h/v Martini Henry en Veldkanonstraat Elandspoort.

Sluipslaper het ‘n boom huis gemaak aan die pad se kant.
Morsigheid en lastigheid het die nabye inwoner woedend femaak.

Die sluipslaper gooi haar met klippe uit die boom en ‘n aggresiewe situasie vind plaas.

Het die dame aangeraai om SAP te kontak indien situasie homself weer opduik.

10:08 onttrek vanaf die toneel.