KZN Reaksie NCA
Suidkus

15 Oktober 2023
14H00

NCA Reaksie lede, SAPD, Sea Rescue het na toneel toe gegaan.

NCA Reaksie lede het eers twee op strand gered en toe na tidelpool toe beweeg.

1 dame, P1 is na Hospitaal toe geneem.
1 P4 man, is die see ingetrek ,liggaam nog nie gevind nie.

Rede weens n ” freak wave”.