NCA Rietvlei Donkerhoek
Rustenburg
23 /08/21
NCA NW Reaksie Rietvlei Donkerhoek is genader rakende ‘n Toyota Hilux wat al van die vorige aand af op die N4/ Koster kruising staan.
Twee NCA NW Rietvlei/Donkerhoek lede is uit na waar die voertuig staan om te bevestig dat die voertuig daar is en om as kontak op toneel op te tree.
Op toneel het die eienaar van die voertuig opgedaag, hy was vermoedelik onder die invloed van drank. Nog twee NCA NW Reaksie lede het gaan bystand gaan lewer en SAPD Phokeng is in kennis gestel, hulle arriveer 17:47 op toneel. NCA NW Reaksie Rietvlei/Donkerhoek oorhandig saak aan SAPD en staan af op toneel.
BAIE DANKIE
NCA NW Rietvlei/Donkerhoek Reaksie
SAPD Phokeng