GP Reaksie NCA
02/05/2023 08H05

Vermiste seun

Ons het ‘n oproep gekry van ‘n seun wat vermis is.

Die seun het gister middag 16H00 01/05/2023 vermis geraak.

Van die mense het gesê daar het ‘n wit voertuig gestop die seun gegryp en hom in die kar in gegooi en hom aan gehou in ‘n veld waar hulle vrae gevra het oor sy broer.

Hy dit reg gekry om te ontsnap en dadelik kontak gemaak met ons.

Seun is na hospitaal geneem.