08/04/2022
17:55 voetganger raak gery
NCA NW Rietvlei Reaksie lid het hulp verleen by ‘n Motor/Voetganger ongeluk op die R104 Rietvlei.
Namola is geaktiveer deur die Phokeng Polisie en ER 24 is ontbied.
Staan af op toneel teen 19:00, nadat SAPD en ER 24 die saak oorneem.
BAIE DANKIE
NCA NW Rietvlei Reaksie, SAPD en ER 24