FS Reaksie NCA
17/02/2023
Kroonstad
Omstreeks 11:06 is besonderhede van ‘n voertuig deurgegee wat moontlik betrokke was by ‘n roof in Parys. Die voertuig was opgemerk in die rigting van Kroonstad. Reaksie manne het bygestaan en SAP Highway Patrol het die voertuig op R721 Vredefort afgetrek met 3 verdagtes.
Bevestiging is ontvang dat dit nie ‘n roof was nie, maar 2 vroue verdagtes het goedere geneem in n winkel terwyl die manlike verdagte in die voertuig gewag het.
SAP hanteer die saak en Reaksie staan af.
Baie dankie aan almal betrokke.
Kroonstad Highway Patrol
Kroonstad Buurtwag
NCA Reaksie lede