GP Reaksie NCA
Vrydag 09/06/2023
Tyd: 18h31

Bystand word gevra by ‘n motorfiets ongeluk, kop aan kop, waarvan die twee ouens op die motorfiets ernstig beseer is, en die mense in die voertuig nie ernstig nie, met aankoms vind ek dat die twee ouens wat op die motorfiets was.

Die impak was so hard dat die motorfiets aan die brand geslaan het.

Op die toneel:
NCA
JMPD
SAPS
Netcare 911
Impact Emergency Service
Brandweer