GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
27 Oktober 2023
18:10
Verskeie voetgangers en kinders is reeds gesteek maar sover niemand ernstig nie. Verskeie persoonlike items het in die vlug verlore agtergebly in die pad.
18:46 Bye raak baie rustiger nou, hulle het in ‘n paal ingetrek en daar is niks wat ons nou verder kan doen nie.
19:05 Sluit aan by Afriforum groep om saam patrollie te ry.
20:19 Raadslid Mpati Ramphile het geskakel vir bystand h/v Marsburg en Morkelstrate.
Elektriese kabels was weer gekap
Mense het verdagtes gesteur terwyl hulle besig was.
21:44 Krag weer aangeskakel.
CoT Elektries onttrek, ons ontrek ook.
21:57 ‘n Groot brand by die Danville Poskantoor in Jan Ellisstraat maar als lyk onder beheer.
22:20 Onttrek by poskantoor.
Staan terug vir res van die aand.