GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
Op 12 Mei 2023 omstreeks 16:28 ontvang ‘n foon oproep vanaf inwoner van RDP huise in Elandspoort ivm ‘n moontlike P4 in die bos.
16:31 ongeveer 250m van die pad af is die plek waar die liggaam aan ons uitgewys is in ‘n bos in Elandspoort.
Op toneel vind ons as volg.
Een Swart man wat op sy rug lê op n matras.
By Nadere ondersoek is geen bloed of beserings sigbaar nie.
Daar was wel n verskriklike slegte reuk in die lug.
16:39 PW11 op toneel.
17:17 Gauteng Medical A0726 op toneel en reik doodsverklaring uit.
19:11 Forensiese fotograwe op toneel.
21:31 AVBOB op toneel.
21:48 AVBOB, SAPD onttrek.