GP Reaksie
Pretoria Wes
28 Oktober 10:55
11:04 Op toneel.
11:18 Dame weier mediese hulp.
11:19 Onttrek vanaf die toneel vir nou.
13:20 Terug by toneel … alles steeds dieselfde en steeds word mediese hulp geweier.
13:25 Onttrek heeltemal van die klagte.