Op 13 Mei 2023 ongeveer 10:41 ontvang ‘n noodroep ivm botsing in Albertynstraat Danville.
Lede benodig vir verkeer beheer.
10:46 op toneel te Albertyn en Knight straat Danville.
Raadslid het ‘n dame gehelp op ‘n roof toneel in Morkelstraat waar die verdagtes op hom skiet en wegjaag.
In n jaagtog met die verdagtes, beland hy in n botsing met n ander voertuig Albertynstraat.
Nooddienste op toneel was:
Metro MP 437.
PW16.
11:28 Alle dienste onttrek.