GP Reaksie NCA
Saterdag
28/10/2023
Tyd: 08h30
Informasie onvang van ‘n moontlike ongelisensieerde vuurwapen in Witpoortjie waarmee ‘n verdagte mense gedreig het Vrydagaand
NCA en CRS het ‘n SAPD beampte geassisteer om die verdagte vas te trek en te arresteer.
Die verdagte sowel as die wapen is gevind.
Die verdagte is gearresteer en geneem na Roodepoort SAPD toe.
NATIONAL CRIME ASSIST
SAPD ROODEPOORT
CRS SECURITY