GP Reaksie NCA
Daar was ‘n ongeluk op 22/06/2023 ongeveer 20h00 op die h/v Elizabeth en Braam Pretorius strate tussen ‘n aflewerings motorfiets en ‘n Sedan wat deur ‘n dame bestuur was.
Die bestuurder van die motorfiets het ernstige beserings opgedoende en is met Netcare Ambulans na Steve Biko Hospitaal geneem.
Die beseerde het verskeie oop frakture opgedoen, maar is in ‘n stabiele toestand.
Dankie aan NCA-REAKSIE, SAPS en Netcare Ambulans wat op die toneel afgestaan het.