GP Reaksie NCA
Pretoria Wes
27 Junie 2023 13:46 ontvang ‘n noodroep in verband met beseerde persoon by ‘n voedingskema.
Op toneel vind ons:
1 man met ernstige bloeding op sy kop.
Per Namola is Ambulans en SAPD gekontak.
14:45 ontrek vanaf die toneel.