GP Reaksie NCA

INSIDENT RAPPORT

Datum: 15 Mei 2023
Tyd van voorval: 13:09
Tydstoneel skoongemaak: 14:26
Soort oproep: Gewapende huis-inbraak
Ligging: Monument, Krugersdorp

Beskrywing van toneel:
NCA Reaksie Span het ‘n oproep gekry van ‘n huisbraak in proses en die eienaar van die huis was nie by die huis gewees nie, domestiese werkers.
NCA Reaksie Span het reageer na die huis inbraak.
Op toneel was alle Sekuriteits Maatskappye op toneel.
Kameras is nagegaan vir die ondersoek. ‘n Wit Toyota Fortuner het verby huis gery en bo by die Stop omgedraai en voor die huis gestop.
Verdagtes het uitgeklim en die hek van die reeling afgetel, oopgestoot en binne getree. Die verdagtes het die hek weer toe gemaak.
Verdagtes was 30min besig gewees en hulle het ‘n kluis met die eienaar se wapen gesteel asook ‘n mikrogolf.
2 verdagtes het die kluis uitgedra na die motor toe. Laaste verdagte het uit huis gehardloop na die kar toe.
1 Man het die voertuig bestuur.
Hulle het weggery en hek oopgelos.

Hulpbronne of dienste op die toneel:

NCA National Crime Assist
Dowry
Help 24 Secure
EC Security
EPR
SAPD