29. Moontlike betreding, Rustenburg, Noordwes

NCA NW REAKSIE
RUSTENBURG

Jaco Heymans het ‘n boodskap net na 24:00 op die 29/02/2021 ontvang dat ‘n dame hulp benodig.
Honde het erg tekere gegaan en sy het vermoed dat daar was mense in die veld langs haar huis of iemand in haar erf was. Jaco en Wessel het dadelik reageer en is toe die hele erf deur en hoor toe iemand bo oor die muur spring na die volgende erf maar het nie agterna gegaan of iemand gesien spring nie. Hulle het die veldtjie langsaan gefynkam en probeer kyk vir voetspore wat oor die muur gaan maar het net ‘n sak met klere gekry langs die erf in die veld. Hulle het die area vir n ruk gepratrolleer.  Staan af op die saak om 00:33, waarna hulle na die volgende area aanbeweeg het.
BAIE DANKIE🤝🏻
Wessel Heymans
Wessel Heymans NCA NW Reaksie
Jaco Heymans NCA NW Reaksie

Scroll to Top