NCA – SERA REAKSIE
SWARTRUGGENS
01/04/2021
21:10 is patrollie gery deur Dirk en Nicolaüs.
Hanekraai se een gebou se deur is oop gevind en patrollie lede het die eienaar begin soek, en het na vele pogings die eienaar opgespoor. Die eienaar is verwittig en patrollie lede het n slot aan die deur gesit.
BAIE DANKIE
Nicolaüs – NCA NW Reaksie-SERA
Dirk – NCA NW Reaksie-SERA