18/11/2021
‘n NCA lid, in samewerking met verskeie rolspelers, oor ‘n tydperk van twee/drie maande en deeglike ondersoek is daar ‘n positiewe arrestasie gemaak op 18 November 2021 in ‘n vermoedelike kindermolestering saak.
BAIE DANKIE
Hotel 5 Peace Officer Midvaal
Daleside Volunteers
NCA GP Reaksie
SAPD