GP Reaksie NCA
02/05/2023
10H08

Onwettige immigrant op privaat grond gesien, gearresteer

Het oproep gekry van ‘n persoon wat op privaat grond rondloop.

Ons het die persoon gekry en gearresteer na baie vrae, hys ‘n onwettige immigrant van Zimbabwe.

Die persoon is by die Polisiestasie.