GP Reaksie NCA
Pretoria Wes.
09 November 2023
16:32 Arriveer op toneel.
‘n Baba seun ongeveer 6 tot 8 maande oud, is agter gelaat in die Apteek.
Volgens kring Kameras het die moeder die kind in sy stootwaentjie net gelos omgedraai en uitgestap.
Kontak privaat SB van Pta Wes SAPD
17:02 PW12 op toneel.
17:40 Onttrek by sentrum saam met SAPD.
SAPD sal saak verder hanteer. Die baba word in die pa se sorg geplaas.
18:40 Onttrek vanaf die aanklagkantoor.
Staan terug op die saak.
Volle verslag is aan Tshwane Social Services gestuur.