GP Reaksie NCA
Pretoria Wes

19 April 2023 omstreeks 12:29 is daar videos geplaas op ‘n misdaad bekamping groep in ons omgewing.

Dadelik het ons gery om ondersoek te gaan instel.

Omstreeks 12:55 staan ons af te h/v Sytze Wierda en Prosperitas Strate waar n beseerde persoon uitgewys is in die veld.

By nadere ondersoek was dit duidelik dat die persoon steeds lewe.

PW50 het saam met ons afgestaan.

Van die gemeenskap het gese dat sy vriend by ‘n sirkel lê, maar die toneel kon nie opgespoor word nie.

Die beseerde verdagtes was bekend vir die roof van die studente en skoolkinders in die omgewing.

13:49 Ambulans staan op toneel af met die ander verdagte wat redelik ernstige beserings het.

Volgens die EKG monitor is die verdagte in die bos dan P4.

14:03 Fotograaf op toneel.

14,:22 Forograaf onttrek.

14:41 Forensiese Patoloog op toneel.

14:46 P4 gelaai en almal onttrek vanaf die toneel.